Umlilo Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Die St. Lucia-meer is 'n groot riviermondmeer met volop seekoeie, krokodille, visse en honderde voëlspesies. Die area bestaan uit riviere, mere, moerasse, wortelboommoerasse en groot sandduine met pragtige, ongerepte strande. Ons is loopafstand van die restaurante en winkels in die dorp af.
Umlilo se 13 en suite-kamers het elkeen lugversorging, direkte toegang tot die tuin of balkon met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is ook 'n slim-TV en Netflix.
Van Groot 5-wildritte of bootvaarts, snorkelsafari's tot nagwildritte, Umlilo kan dit vir jou reël. Daar is 'n boorgat en 'n kragopwekker so elektrisiteit is 24/7 verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elphia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umlilo Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang