Successfully reported
+82

Umlilo Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umlilo Lodge is geleë in St. Lucia, 'n klein kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia-vleilandpark, Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied, aan die Noordkus van KwaZulu Natal. Die St. Luciameer is 'n groot riviermond meer vol seekoeie, krokodille, visse en honderde voëlspesies. Die gebied bestaan uit riviere, mere, vleie, mangrove-moerasse en groot sandduine, met pragtige ongerepte strande. Ons is stapafstand vanaf al die restaurante en winkels in die dorp.

Daar is 13 ruim kamers elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging en het direkte tuin-uitsigte of balkonne wat oor die swembad en tuin uitkyk met 'n slim-TV en Netflix.

Van Groot 5 wildritte tot bootvaarte, en van snorkelsafari's tot nagritte, laat die gasvrou by Umlilo Lodge aktiwiteite vir jou reël. Daar is 'n boorgat en 'n rugsteunkragopwekker so water en elektrisiteit is 24/7 gewaarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elphia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umlilo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 09 Dolphin Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efd32ea76b9f85025789c8ee02e93f74f1e7b1a013c01876cd714c4c58e0f020ebfe964914fb56c771d5923e156a56b608a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 09 Dolphin Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.377930964676 32.411931753159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang