Successfully reported
+77

Umngazi Hotel & Spa

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umngazi Hotel & Spa bied volpensionverblyf en is hoog op die Umngazi-heuwel geleë. Die oord spog met 'n verskeidenheid geriewe en bied asemrowende uitsigte oor die Mngazi-rivier en die see onder.

Verblyf by Umngazi Hotel & Spa bestaan uit verskeie tuin-, rivier-, see-, Emlonyeni-, wittebrood- en Ntabeni-chalets. Die See-, Rivier- en Tuin-bungalows is kindervriendelik, en die Wittebrood-, Emlonyeni- en Ntabeni-bungalows is uitsluitlik vir volwassenes.

Hierdie eenhede is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en die meeste van die chalets beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en buitestort of -bad. Verder bevat elke chalet 'n plafonwaaier, 'n sleutelbordkluis om waardevolle items te stoor, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar van die chalets het elk 'n yskassie en 'n haardroër.

Ontbyt, middagete, sowel as aandete, is ingesluit en bedien in die hoofrestaurant op die perseel. Die oord spog ook met gratis WiFi-internetbrandpunt in die hoofsitkamer en kroegarea, kinderoppasser en 'n kindereetkamer, speletjies- en vermaakkamer, gimnasium, was- en strykdiens, vulstasie, 'n kurioswinkel, 'n spa- en welstandsentrum, swembad, TV-sitkamer en 'n tennisbaan.

Gaste kan gaan voëlkyk, visvang, plaaslike begeleide staptogte bespreek, die bergfietsroetes verken, en sonsondergangvaarte bespreek, om maar 'n paar doendinge te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simbo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Umngazi Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 142 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExOTNhZjBhLTI5OTItNDJkZS04MjY2LTI5ZTJmN2UwYjJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 170 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Umngazi Hotel & Spa 26 km from Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.671995 29.455046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang