Successfully reported
+50

Umtali Country Inn

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umtali Country Inn is in ’n stil area wat ouwêreldse sjarme uitstraal. Dit bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers na Aliwal-Noord.

Verblyf is beskikbaar in ’n verskeidenheid kamers wat geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook lugversorging in elke kamer, sowel as ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Etes is op versoek beskikbaar en word óf by die houtvure óf by die swembad bedien. Tee kan in die middae in die lieflike tuin geniet word.

Die gastehuis bied 2 konferensiekamers waarin 5 tot 8 gaste seminare, vergaderings, troues, produkbekendstellings en meer kan bywoon.

Veilige parkeerplek word voorsien en die perseel het sekuriteitshekke, sowel as ’n nagwag.

Umtali Country Inn is 4 km vanaf Bridgegate Shopping Centre en gaste kan ook die Kerkplein Museum, Tuin van Herinnering en die Buffelspruit Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Kerri J
Gesin met tieners
5.0
Friendly staff - comfy and clean rooms. Clean and comfy - really fabulous.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jurjen F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker verbly. Ons het lekker verbly. Die beddens (kamer 18) was komfortabel, die ontbyt was, ook kontinentale, goed, die dienste reg. Ons kan aanbeve...
Sien meer
Nov 2024
Chrisna L
5.0
Vriendelik, netjies, alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Hartlik ontvang.
Nov 2024
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly en goed gerus vir die res van ons reis. Die kamer was ruim, die beddegoed vars en mooi, en daar was alles wat mens sou nodig kry....
Sien meer
Jul 2024
Rudolf K
Gesin met klein kinders
4.6
Gemaklik. Ons sal weer daar bly. Die diens was besonders en die kos was lekker.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Umtali Country Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2223c3d719e061e966115633d25f9cf51303ac741c9b84384fd771f4d76f848c7b2578bfc1f08e48ab8d249c6d7ecdd53bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 47 Dan Pienaar Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.719780427766 26.71061321786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang