Successfully reported
+53

Umuzi Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Musselcracker, Meer En See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umuzi Guest House is in Meer En See geleë en bied luukse en ruim verblyf, uitstekende kos en die ideale basis van operasie vanwaar jy die area kan verken. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing geleë en is ideaal vir sakereisigers, romantiese wegbreek en vakansiegangers.

Spesiale pakkette vir sakereisigers kan volgens gaste se behoeftes gereël word. Dit kan ontbyt-, aandete- of middagetepakkies met heerlike en voedsame versnaperinge insluit.

Die verblyf beskik oor 5 dubbelkamers om van te kies, elk met lugversorging, 'n TV met DStv en privaat badkamers.

'n Werkarea waar sakereisigers kan werk, is beskikbaar. Indien gaste in die kamers wil werk, kan 'n werkarea daar gereël word.

Daar is veilige parkeerplek en 'n interkomstelsel by die ingang, asook 'n elektroniese gastehuis. 24/7 sekuriteit patrolleer die area en daar is 'n kamera by die ingang.

Gaste het toegang tot 'n ruim, gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en patio langs die swembad.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die prys ingesluit. Ontbyt en aandetes is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.

Gaste het ook die gebruik van braaigeriewe, 'n sprankelende swembad met swembadballe en 'n matras om op te ontspan en verskeie kaart- en bordspeletjies.

Spesiale pakkette vir sakereisigers is beskikbaar en kan volgens gaste se behoeftes aangepas word. Dit sluit ontbyt, aandete en middagetepakkette in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Musselcracker, Meer En See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umuzi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Musselcracker, Meer En See, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang