Successfully reported
+22

Umziki Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Umziki-kampplekke is op 'n heuwel geleë met 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Verblyf beskik oor 2 waterglybane, 'n wild-/voëlkykskuiltjie, 'n oerwoudgimnasium, ritslyn vir kinders en 'n trampolien. Wild loop vrylik op hierdie eiendom rond.

Die kampplek het slaapplek vir 8 gaste by 'n kampplek. Die privaat kampplek het privaat ablusiegeriewe wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die kampeerplekke het proppunte en wasarea. Dit het ook 'n privaat plonspoel en braai-staanplek. Elke staanplek vir kampeer het onderdakparkeerplek.

Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike boma-area met 'n braai of geniet 'n braai by die swembadarea. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma-area wat gaste kan geniet gedurende daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Die verblyf het addisionele chalets op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wikus P
Saam met lewensmaat
5.0
Great value and clean. Will be back. Fantastic sites and very spacious! The pool was clean and the big awning was great for shade.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lindy V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike pret. Ons het dit werklik geniet - Die personeel is ongelooflik en die fasiliteite netjies.
Jan 2025
Peter S
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful overnight stay in our road-going caravan. The access with our Jurgens caravan was no problem. Lovely overnight stay in the bu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Maggie A
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing. Very neat, access to everything, lots to do, wildlife and very enjoyable. Planning our next trip there already.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Bobby S
Gesin met klein kinders
4.4
Beautiful, quiet and peaceful. Kids loved the pool and slippery slide. The undercover camping area was a lifesaver as we had a lot of r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umziki Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA106904fd8c7b27e8337eaeda03ac2635b644738d9eec1735133610285fc0baae38d5a6ec74155eaf34550d48bdd54327d018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.546959248294 31.970232186506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang