Successfully reported
+43

Umzumbe Beach House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 252 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Umzumbe Beach House is 'n selfsorghuis, met slaapplek vir 10 gaste, op 'n pragtige sandstrand met privaat toegang tot die strand. Dis 'n lushof vir liefhebbers van die see, sand en son. Daar is 'n privaat paadjie deur die welige duineplantegroei wat direk na die eindelose strand lei. Umzumbe is bekend as 'n hengelparadys en die Blouvlagstrand is ideaal vir swem en branderry.

Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die huis is groot, skoon, gerieflik en oopplan en bied slaapplek aan 10 gaste. Glasstoepdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die see en privaat tuin. Daar is 'n groot oopplan-kombuis met potte, panne, kookgerei, eetgerei en breekware.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, vrieskas-yskas, en 'n broodrooster toegerus. Die groot sitarea het 'n Hi-Fi wat CD's en radio speel en beskik oor 'n USB-poort vir gaste se MP3-spelers. Daar is 'n aparte sitarea met 'n TV en 'n DStv-skottel is beskikbaar, gaste moet asseblief hul eie slimkaarte saambring. Die stoep bied 'n uitsig oor die strand, en het braaigeriewe, buitemeubels en 'n privaat tuin. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met stoorspasie.

Daar is 'n skoonmaker op die perseel vir basiese skoonmaak en opwas, haar dienste is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Beddegoed, kussings en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heike V
Gesin met tieners
5.0
Wonderful weekend with amazing seaviews. We had a wonderful stay here at Umzumbe Beach House. The house is ideal for family and friends...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sally O
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay with a lovely view. Wonderful stay with an incredible view of the ocean. We loved watching the whales swim past and some...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Vernon G
Gesin met tieners
5.0
5 star accommodation with private beach. Super fantabulous. Will definitely recommend the venue to my fellow mates.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Debbie M
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlike week. Ons verblyf in Umzumbe - 'n onvergeetlike week. Ons kan Umzumbe Beach House met groot vrymoedigheid aanbeveel. Ons het ons weeklan...
Sien meer
Apr 2025
Nomfundo M
Saam met vriende
5.0
Wonderful stay, great service. Wonderful stay, beautiful home in great location. Gogo'Hlophe was so kind and helpful, and there were no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 252 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umzumbe Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 252 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 1941, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e1599ef82db27cd8675c537828fe95fbe467936bdc2456b3e4d064ceda2ec655f55430d315da3f6e974ed3fee4e2938476c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 252 Stiebel Rocks Road Umzumbe 1941 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.627367347746 30.543756658137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang