Uncle Charlie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 47 Penkop Crescent, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Uncle Charlie is 'n gastehuis wat slegs kamer bied en is geleë in Generaal De Wet, Bloemfontein. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n winkelsentrum, hospitaal en casino.
Die huis bied gaste 'n keuse van 3 individueel-gestileerde eenhede met en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat ingange. Alle kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's.
Uncle Charlie bied ook 'n uitgestrekte tuin met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n piekniekarea. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bloemfontein op hande.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 47 Penkop Crescent, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Uncle Charlie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 47 Penkop Crescent, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang