Successfully reported

Uncle Tony’s Cabin

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Barry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exactly what we hoped for. Excellent. Would be nice if there was a separate shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Thank you very much for the lovely review. We will definitely take your recommendation into consideration concerning the shower. We are very happy you enjoyed your stay here, hoping to accommodate you in the future again.

Lidia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable with everything you need. Everything you need and indoor braai is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Thank you for the kind words and good review. We hope to see you again in the future.

Maggie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie netjies en gerieflik reg langs die groot pad. Verblyf was gerieflik langs die groot pad geleë. Alles was gerieflik en net reg vir ons oornag stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer. Groete.

Marthinus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

‘n Baie aangename ervaring, ons sal dit vir seker weer wil doen. Die huisie was skoon en netjies. Dit was koud gedurende ons verblyf, maar daar was oorgenoeg komberse en 'n braaiplek/kaggel in die huis. Die natuurskoon en rustige atmosfeer was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Baie dankie vir die gawe woorde, ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom!

Arjan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie gerieflike verblyf, netjies en skoon. Baie lekker gebly en geriewe was ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. Groete.

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Lekker. Baie oulike plek vir ouers met 2 kinders. Enigste badkamer in slaapkamer. Nie ideaal vir twee pare volwassenes nie. Lekker binnebraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Baie dankie vir die terugvoering. Ek het die beskrywing van die gastehuis aangepas om baie duidelik aan te dui waar die badkamer geleë is. Vriendelike groete

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ben B
1 nag
1.8
Aug 2025

Nie wat ons verwag het vir die prys betaal. Die eenheid is geadverteer vir twee slaapkamers, maar daar is geen privaatheid. Die badkamer is deel van die slaapkamer en dus is daar geen privaatheid. Die eenheid is net vir 'n gesin met klein kinders gerieflik, nie vir verskillende volwassenes nie. Beddegoed is nie vir winter geskik nie. Kussings is ontoereikend. Die water in die ketel was vuil en die aanpaksels binne die ketel het losgekom. Geen verhitting; die deur seël nie dig nie, so koue wind het daar ingewaai.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Beste Ben, dit is jammer dat jy jou verblyf onaangenaam gevind het. Die kas in die slaapkamer is volledig gevul met ekstra dik komberse. Die ketel word daagliks leeggemaak en nagegaan en geen probleme is voor jou aankoms gevind nie. Geen probleme is sedertdien opgespoor en aangemeld nie, maar ek sal die ketel in elk geval vervang. Daar is 'n kaggel vir ekstra verhitting. Gaste word voor inklok e-posse gestuur om in te lig oor die beskikbaarheid van brandhout indien nodig en of daar hout in die dorp beskikbaar is. Bykomende foto's sal by die huidige beskikbare foto's gevoeg word, alhoewel die bestaande foto reeds die uitleg van die gastehuis saam met die beskrywing illustreer. Ek is seker dat bykomende foto's toekomstige gaste sal help. Ek is jammer dat jy nie jou verblyf by die gastehuis geniet het nie.

Suchansa T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Very nice place to stay in Nieuwoudtville. Lovely cabin and comfortable place with beautiful flowers around there. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Analize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi, gerieflik, en gemaklik met goeie, vriendelike diens. Uncle Tony's cabin was 'n heerlike plek om by te bly. Dis nog mooier as op die foto's en daar was pragtige blomme op die plaas so aan die einde van die blommeseisoen. Die huisie is goed ingerig en baie smaakvol gerestoureer. Daar was ook 'n gelamineerde plakkaat binne wat die geskiedenis van die plek vertel, met 'n foto van die regte Oom Tony daarby. Daar was ook boeke en kaarte oor die area beskikbaar om na te kyk, en spyskaarte van plaaslike restaurante. Dis duidelik dat die gasvrou baie werk in die plek insit om dit 'n positiewe ervaring te maak vir die gaste. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e56d4b5ef37da956aece6ee4ff8eaafb54c7e9c765415ffc9e78546a9f94bb40c75d374cf174d8f2500671a2c18996bfb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Off the R27 Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.37226 19.081548
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang