Successfully reported
+6

Under Elm Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 690 Freed Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geniet 'n verblyf in aangename, luukse dubbel-en-suite kamers omring deur pragtige elmbome en tuine. Under Elm Tree Guesthouse is in Bethal in die Mpumalanga-provinsie geleë en is deel van 'n pragtige boeregemeenskap. Bethal ontleen sy naam aan dele van die name van Elizabeth du Plooy en Alida Naude, wat susters was en die vrouens van die eienaars van die plaas waarop die dorp geproklameer is.

Verblyf word gebied in dubbel en suite-kamers. Elke kamer bring hulde aan groot en bekende mense wat hul ewige en unieke merk in die geskiedenis van die mensdom afgedruk het en is toegerus met moderne klein plesiertjies. Al die kamers beskik oor 'n TV met Netflix, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en onbeperkte draadlose internet.

Die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt en tuisgemaakte aandetes is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien, privaat braaigeriewe is beskikbaar, 'n wasgoeddiens en drukgeriewe is op versoek beskikbaar. Ons sal uit ons pad gaan om jou verblyf so ongekompliseerd en ontspanne as moontlik te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 690 Freed Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink Under Elm Tree Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 690 Freed Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad66512bb5f12fd05ceb6ed9bd942c0b534ef436e0fa9c675f5bb90eeb19f3e9e318dc1525f6a34e7ed73c81c7fdc1199c1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 690 Freed Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.438212391362 29.465246200562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang