Successfully reported

Under Milkwood Chalets

Waterfront Chalets
Vanaf
Vanaf R 4 180
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Waterfront Chalets is bo die strand, omtrent 5 m van die see af geleë. Die chalet het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n stort en die ander 'n bad het. Die kombuis is volledig toegerus met al die moderne geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en Le Creuset-kookgerei. Die chalet het sy eie sondek en braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste word tydens jou verblyf voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 180
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851b00bd00bde0a263acd2a94c66f8d181add18fa75503d86bec7a8cf4c1d7845315c32749c4891c841c07994dac219e6ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.075673293286 23.063000291402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang