Successfully reported

Under Milkwood Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste word versoek om alle vereistes vir 'n residensiële area met betrekking tot geraas, besoedeling en verkeer te respekteer.

Geen rook word enige plek binne die huis toegelaat nie.

Geen harde musiek op die perseel, binne of buite nie.

Geen partytjies of ekstra gaste bo en behalwe dié wat ingesluit is in die bespreking nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Stiltyd is tussen 22:00 en 06:00 elke dag van die week.

Huis moet skoon en netjies gelaat word, geen vuil skottelgoed of glase in die wasbak nie - lees asseblief die Huishandleiding om te sien hoe en wanneer om vullis weg te gooi.

Respekteer asseblief die bure.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kadie Street, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6def763c96b85e531f3d3a122b04ef45d53ab079af90a100e487082467c7cd40f7f2ec879231e1cb2193471336dedf6ff886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 12 Kadie Street Hessequa 7349 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.396782611455 20.833801031113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang