Union Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Union Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel geleë is in die pragtige historiese myndorpie Cullinan, Gauteng en is ideaal vir vakansie- of sakereisigers.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, en gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek op die perseel en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike besienswaardighede en winkels. 'n Perfekte plek vir gaste om al die avonture wat Cullinan bied, te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Union Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang