Unique Cottage @ Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Lewis Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Unique Cottage @ Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in Amanzimtoti naby die strand. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n vakansie of oornagverblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n leefarea met 2 dubbelslaapbanke, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.
Die kothuis bied toegang tot 'n tuin met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Lewis Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Lewis Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang