Successfully reported
+13

Unique Stylish Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Avondale Road, Avondale Unit D2, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unique Stylish Studio is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Drieankerbaai, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat 'n tuisbasis soek vanwaar hulle die omliggende geriewe en besienswaardighede kan verken en geniet.

Hierdie ateljee bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-area wat met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Seepunt-promenade ongeveer 400 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Green Point Park, Graaff se Poel, Mojo-mark en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 23.3 km weg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jessica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 10 Avondale Road, Avondale Unit D2, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 230
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 230
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Avondale Road, Avondale Unit D2, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012f5dfe0e42b5ca04919c7eb9a64be4bf6c4105c5986be9a6e8990de1ea7331cba38013efc8f6708dafcc7622af98893a72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2) 10 Avondale Road Avondale Unit D2 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9085503 18.4001134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang