UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment is in die kosmopolitiese sentrum van Stellenbosch en is selfsorg. Die veilige gebou is gerieflik naby baie restaurante en koffiewinkels geleë.
Dié woonstel op die tweede verdieping het 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is, en 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en ander toebehore.
Die ruim en gerieflike leefarea loop uit op 'n klein balkon wat uitkyk oor die gewoel van Stellenbosch hieronder.
Die gebou het 'n hysbak wat gebruik word om toegang tot die woonstel te kry vanaf die veilige ondergrondse parkeerplek en is ook ideaal geleë naby Stellenbosch se naglewe, museums, die botaniese tuine en die Universiteit Stellenbosch.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Madre Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang