Successfully reported
+22

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë en is selfsorg. Die gebou is naby aan 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 1 badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n stoof met 'n oond, 'n mikrogolfoond, yskassie en ander toestelle.

Die leefarea lei na 'n klein balkon wat ’n uitsig oor die besige Stellenbosch onder bied.

Die gebou het 'n hysbak wat toegang bied na die veilige kelderparkeerarea. Die gebou is lekker naby Stellenbosch se naglewe, museums, die botaniese tuine en die Universiteit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Church and Andringa Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab58fd261e867064933dbeb41a677b6f3a6bf8a71473aa5e9310674993a804efe05a0218add31b612b03aa3e0495e686a0db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Corner of Church and Andringa Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.93782363399 18.861384987831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang