Successfully reported
+22

Unit @ the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 783 Bayside Road, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0048, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Unit @ the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Erasmus Park, Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat aktiwiteite soos voetslaan en swem in die area wil verken en daar is ook winkelsentrums naby.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasbak, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met braaigeriewe en meubels waar gaste oor die meer kan tuur. Ander aktiwiteite in die landgoed sluit swem in die gemeenskaplike swembad of in die meer, visvang en stap in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 783 Bayside Road, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0048, Gauteng
  • Gaste dink Unit @ the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 783 Bayside Road, Leisure Bay Estate, Erasmus Park, 0048, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a75ee5f8d271fca3595a19137ff7d8188e439a706318768d08914b7c9444832ddeec4ebe9b238a1f7470b500173bf48ec4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 783 Bayside Road Leisure Bay Estate 0048 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -25.824138818571 28.246944594334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang