Unit 1 Beach Road
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Unit 1 Beach Road is in Gxarha (Morgansbaai) geleë en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat tot 6 mense kan akkommodeer.
Die eenheid is gerieflik gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n volledige badkamer. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Onderdakparkeerplek, sowel as onderdakbraaigeriewe, is beskikbaar vir gebruik. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gxarha (Morgan's Bay) het 'n pragtige stuk sandstrand vir stap, strandjag vir skatte, swem en visvang. Ander doendinge in die area sluit rotsklim, perdry en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Unit 1 Beach Road het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang