Unit 1 Beach Road
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Unit 1 Beach Road is in Gxarha (Morganbaai) en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste.
Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n volle badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.
Onderdakparkeerplek en -braaigeriewe is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gxarha (Morganbaai) het pragtige strande vir skulpies optel, swem, visvang of gaan stap. Ander doendinge in die area sluit rotsklim, perdry en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Unit 1 Beach Road het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang