Unit 1 Licorna Beach
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Unit 1 Licorna Beach is 'n pragtig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die veilige Licorna Beach-kompleks aan die Umhlanga-strandfront. Die kompleks het 'n hek wat direkte toegang tot die strand bied.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die slaapkamers is bo geleë. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer maak oop na die balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en handstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis, eetarea en leefarea is onder. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en het skuifdeure wat na 'n patio en tuinarea oopmaak. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die Licorna Beach-kompleks met veilige hek bied 'n gemeenskaplike buiteswembad en tuine om in te ontspan. Wasgoed- en diensgeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Unit 1 Licorna Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang