Unit 2 - Pod
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R1 111 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Unit 2 - Pod is 'n knus selfsorgwoonstel in Groenpunt. Met maklike toegang tot Kaapstad se middestad is dit 'n uitstekende basis vir sake- en ontspanningsverblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 1 gas en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met lugversorging. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en oorgenoeg pakplek, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak word 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Stap deur die voorhek lei gaste na 'n welige, stedelike privaat botaniese tuin, wat die perfekte plek bied vir rustige ontspanning. Die woonstel is naby gewilde besienswaardighede, restaurante en die waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 55
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang