Successfully reported

Unit 205 Breede River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tolla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome! Dis 'n oulike plekie en ons het die uitsig en rustigheid verskriklik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Baie dankie! Julle is enige tyd welkom by ons!

Jozef D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig uitgerus en 'n heerlike ervaring. Ja, ons het heerlik gebly in 'n luukse pragtige woon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Ons is bly julle het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Marcia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lodge pragtig binne. Sal definitief weer die Lodge bespreek. Neem asb kennis van die volgende: 1. TV in 2de kamer buite werking. 2. Toilet roll in en-suite badkamer (hoofslaapkamer) stukkend. 3. 1 x steak mes is gebroke. Voorstel: 1. Indien moontlik, laat weet gaste tydens bespreking dat daar aanbouing naby die Lodge plaasvind. 2. Plaas mini sjampoo en conditioner in badkamers en 'n verwelkoming lekkertjie op die kussings. 3. Maak seker daar is 'n plug vir die airfryer (moes die plug van die hoof slaapkamer in die kombuis gebruik).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is reeds in die proses om die TV in die tweede kamer te vervang en waardeer julle nuttige voorstelle. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend en kan met die sterkste aanbeveel, sal definitief weer daar bly. Volledig toegerus met alles wat jy wil hê, pragtige uitsig oor die Breede rivier, 20 meter van 'n uitstekende restaurant met die heerlikste kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit maak ons dag om te hoor dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Hanlie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker. Baie goed toegeruste eenheid. Keurig en moderne voorkoms. Baie naby die hawe om die visvangtoerusting soontoe te dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Ons is bly julle het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

N Baie lekker vakansie in Witsand! Kon nie vra vir 'n beter eenheid nie. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Met 2 volle kamers en badkamers met 'n aparte leefarea en 'n stunning view van die Breede sal ek met plesier die eenheid aanbeveel. Alles in die eenheid het vir seker dat ons 'n awesome tyd gehad het en lekker gemaklik kon vakansie hou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Ons is so bly julle het dit geniet! Julle is enige tyd weer welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Seema G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing and peaceful. Had a pleasant stay at Unit 205 Breede River Lodge. Beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you Seema, we are glad you enjoyed your stay!

Wedaad H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Great unit with everything you require to make your stay pleasurable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you so much, you are welcome back anytime!

Luca B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Very well equipped and newly renovated. Stunning view over the river. The apartment has been lovingly renovated. The kitchen is well-equipped, and the braai inside the lounge is great for rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Unit 205 Breede River Lodge
Thank you for the kind words, Luca! You are welcome back any time!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 660
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 660
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98f6501369a9b60ca836c26961ef933d388c57e4664f787c6f41808d9e91335ac5dbb1479222a792eeef428a714aa466c6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396383659975 20.826802286508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang