Successfully reported

FamilyQuest Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Khamusi M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Was great. Clean and spacious. Very good for group outings. Whatever we asked for, we were provided with. Help was always available when needed. The price was very reasonable, and we will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker saam met ons vriende daar gekuier. Sal die plek vir almal aanbeveel. Baie netjiese, ruim eenheid met 'n pragtige kombuis met genoeg pakplek en alles wat jy mag nodig kry. Lekker stoep met 'n braai area. Veilige kompleks. Goeie kwaliteit beddens en linne en mooi dekor. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Very comfortable and enjoyable stay. Our stay was very pleasant and enjoyable. Our unit was perfect for what we were in town for and definitely will stay here sometime in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Ruim eenheid in rustige omgewing. Vriendelike diens en bereid om volgens jou behoeftes aan te pas. Die eenheid is ruim en netjies met alles wat nodig is vir 'n lekker oorbly. Die oord is mooi en rustig en die geriewe wat gebruik kan word is 'n welkome ekstra. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Naweek saam met vriende. Die gasheer is baie hulpvaardig en alle nodige inligting per WhatsApp gestuur. Die plek is skoon en netjies en aan ons vereistes voldoen. Daar is sterk WiFi sein en DStv. Kan die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alice S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2025

Lekker tot en met Saterdagoggend. Geen mense om geraas te beheer nie. Ja, tot en met Saterdagoggend 10 uur toe daar mense was wat die musiek so kliphard begin speel het. Family Quest het wel iets daaraan gedoen, net vir dieselfde mense om weer 10 uur die aand te begin en aan te hou tot na 2 uur die oggend. Geen tel. nr. van sekuriteit om daai tyd van die nag hulle te skakel om mense stil te maak. Sal ek weer besoek? Glad nie as jy 'n rustige wegbreek sonder geraas soek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Launce M
Kort verblyf
0.0
Feb 2025

Great venue, well equipped and value for money. We stayed in Unit 29. The unit is well equipped and was used by our Sales/Technical Team for the Ambermacs Expo as a base. The only slight problem encountered was during a rainstorm when water flooded in from the doors in 2 of the rooms. Weatherstrips were fitted but were not very effective. Jonothan, who manages the properties on behalf of the owners, was most helpful in getting it all dried up and even offered to wash any wet clothing or laundry. He would get in touch with the owners to conduct long-term repairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Rentia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lekker gerus en baie mooi natuurskoon. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ja, ons het lekker gekuier by julle oord, die kinders het lekker geswem. Die woonplek was gerieflik, skoon en netjies. Ons was 3 atlete wat die Kaapsehoop gedoen het in die groep en sal sekerlik weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Great stay! Great stay, will certainly book Number 29 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage Drive, Greenway Woods Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e94ce31db638a3b74e9e03517ac9eb030746e722e514facbca379f5fec11f5f80076a21efe5ceea3bba1a94b3a0f1c47ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.281799046702 31.005821228027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang