Unit 6 - The Snug
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R1 132 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Unit 6 - The Snug is 'n knus ateljeewoonstel in Groenpunt. Met maklike toegang tot Kaapstad se middestad is dit 'n uitstekende basis vir sake- en vakansieverblyf. Die woonstel is naby gewilde besienswaardighede, restaurante en die waterfront.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n dek met buitesitplek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike wassery met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Stap deur die voorhek lei gaste na 'n welige, stedelike privaat botaniese tuin, wat die perfekte plek bied vir rustige ontspanning.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 56
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang