Hulala Glee House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Aetna R40, Hulala Lakeside Lodge, 25 km from White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hulala Glee House is by die Hulala Lakeside Lodge geleë, net 25 km vanaf Hazyview en Witrivier, en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis met 'n swembad. Die huis word omring deur golwende grasperke en aangelegde tuine, wat dit 'n rustige bestemming maak.
Eenheid 8 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n dek met ingeboude braaigeriewe, buitesitplek en 'n pooltafel.
Omskakelaars is geïnstalleer as elektrisiteit-rugsteun.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Zelpha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm Aetna R40, Hulala Lakeside Lodge, 25 km from White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Hulala Glee House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Aetna R40, Hulala Lakeside Lodge, 25 km from White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang