Successfully reported
+19

Unit C - 1 Dicks Street Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dicks Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unit C - 1 Dicks Street Apartments is 'n moderne en stylvolle selfsorgwoonstel in Howick, sowat 88 km vanaf Durban. Hierdie gerieflike ligging bied maklike toegang tot plaaslike geriewe, want dit is stapafstand van winkelsentrums, restaurante en 'n vulstasie af. Ideaal vir reisigers wat gemak en nabyheid aan noodsaaklike dienste soek.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die aangrensende sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Daar is 'n aangewese werkspasie met hoëspoed komplimentêre WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n pizza-oond. Dit is die perfekte plek om gehaltetyd te geniet en 'n heerlike glas wyn te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dewi W
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth while. Very quiet and peaceful, location suited to what had to be done locally. Accommodation allowed freedom of movement us...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Wessel O
Besigheidsreis
5.0
Had an enjoyable stay and great experience at this apartment. I enjoyed my stay at this modern yet homey apartment. Would definitely re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jeanine P
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, private and great value for money accommodation. The cottage is secure, private and located away from the main road. Beautifull...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sien julle binnekort weer! Werklik tuis gevoel die oomblik toe die deur oopgesluit is. Was 'home away from home'.
Jun 2025
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
So goed toegerus met alles wat nodig is. En nog meer. Ons het wonderlik gebly! Wat 'n pragtige plek!
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Dicks Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Unit C - 1 Dicks Street Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Dicks Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255774280a68b4b9b171a0db6c14c961269c232078379242b2ace884a7cb5f92b3b87e6bb66fa442b1d508be5148d7db7885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1 Dicks Street Howick 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.483159382735 30.229341437296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang