Successfully reported

Unity Gasteplaas & Venue

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Victor T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die gasvrou was baie gasvry. Dit was my tweede keer dat ek by Unity Gasteplaas oornag het en elke keer was ek heeltemal gelukkig en tevrede. Die tweede keer was dit baie koud in die nag en alhoewel daar genoeg komberse was, sou dit baie gaaf gewees het as die lugversorger gebruik kon word. Die afstandbeheerder was nie beskikbaar nie. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en ek het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Breek weg vir 'n onvergeetlike naweek saam met vriende en familie. Wonderlik, wonderlik, wonderlik! Kamers met al die nodige geriewe. Lieflike lapa en kuierplek. Swembad. Stilte. Gasvryheid. Diere welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina Susanna V
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik, skoon, gasvry mense, rustig. Beste oornag op ons roete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustige, vriendelike, gasvrye liefde. Pragtige, vriendelike gasvryheid. Lieflike, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Plaasverblyf op sy beste! Die eenheid is kunstig en puik toegerus en baie gerieflik. Rustigheid is tasbaar en die verwelkoming persoonlik en spesiaal. Die beste plek vir oornag in die omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik! Vakansie-gevoel! Wens dit was nader om meer te gaan. Heerlik, pragtige omgewing. Lekker ingerig. Kort dalk net 'n spieel naby 'n muurprop om hare te blaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfek, skoon en vriendelike mense. Perfek! Baie mooi plekkies en 'n lekker plaas atmosfeer. 'n Mens kry ook nie 'n beter gasvrou as Magda nie. Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier kom slaap en kan vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent service from hosts Magda, Frikkie and Lené. Great place to sleep over en route from Gauteng to Namibia or the West Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Netjies. Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cable Path System Solutions Sa (pty) Ltd (vat No.:4040301063) 1
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Comfortable & clean farm style ambiance, with rustic decor. This is one of my favourite farm lodges, the rustic decor is beautiful and fits in well with the farm style theme. The apartment/room is well furnished with everything you need. The host went out of her way to make us and the other guests feel right at home. They even offered a light dinner snack, which was not included in the original offering. Great place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Vryburg, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc918615fcecf952c2ecdecd1f805af09a970538f3073b37509a20666f0b492cc1644b1689b1b8e1173362d87d00ab5bedb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 102 5 1 5 N14 Vryburg 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.846872435387 24.996039951065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang