Successfully reported
+36

Unwinding Mossel Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Unwinding Mossel Bay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in sentraal Mosselbaai, ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste.

Die huis bied 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. 'n Aparte opwaskamer huisves 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Vermaakopsies sluit in DStv, Netflix, Disney+ en gratis WiFi.

Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat ononderbroke krag tydens beurtkrag verseker. Gaste het toegang tot 'n klein gimnasium in die motorhuis vir ligte oefening. Die buitepatio bied ruim sitplek, 'n uitsig oor die stad, 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n houtvuur-warmbad en 'n braai-area. Die voorste patio het ook 'n braai en sitplek.

Die eiendom het twee parkeerplekke: een in die motorhuis en een buite die motorhuis, beide is veilig. Daar is meer parkeerplekke aan die buitekant van die eiendom, maar hierdie is op die pad en nie op die eiendom self nie.

Gaste word voorsien van veilige motorhuisparkering vir twee voertuie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amor Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 50B Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unwinding Mossel Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1fd85930474cbf8268fdbb3fc82ced747f2fc6d731755939d4be8cca20f244a7cbc78c1245e726a20ba0af6d01a2689522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 50B Upper Cross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1835468 22.1485317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang