Successfully reported

Up The Creek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Craig S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lovely back to basics place to reflect on what's real, close to town for convenience. Nice rondavel, rustic and comfortable, very quiet and private. Great walk to the river, brilliant in the summer. Also, lovely BBQ area and great view deck. Nice down-to-earth place to stay. Special memories with father and son during quiet time. Definitely would be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan JJ B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Hierdie is 'n plek om weer te besoek. Rustigheid en stilte is die groot trekpleister. Vanaf die eerste aand, soos die Engelse sê, "sheer bliss"! As jy wil wegbreek vanaf Gauteng se "rat race", soek nie verder nie. Totale rustigheid. Die stilte is hoorbaar! Die voëlgeluide is verfrissend. Naguiltjies saans en vroegoggend is strelend. Reën op die sinkdak was soos musiek! Heerlike stoep en braai area. As jy 'n boekwurm is, is hierdie ideaal. En by die Info sentrum op Groot Marico se ruim boekwinkel sal jy vir seker tevredenheid kry. Lekker MTB gery in die omgewing, en heerlike lang stap op buurplaas. En gasvryheid by die mense van die area was kenmerkend en verfrissend (veral wanneer jy uit Gauteng kom!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Feb 2025

Hoogs aanbeveel vir 'n ontsnapping in die bos. Baie lekker plek in die bos. Veilig. Rivier en 'n damgedeelte in die rivier om te swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santa
Up The Creek
Baie dankie vir jou ware woorde oor ons Up The Creek plekkie. Dit is voorwaar 'n baie lekker plekkie in die bos by die rivier en veilig. Kom weer!

Neels V
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Awesome. Baie lekker natuur, pragtige staproetes, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marche D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Great overnight stay, quiet and clean. Very nice rondawel, equipped with everything that was needed. Santa was very friendly and directions were very clear.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlike, plat op die aarde verblyf. Heerlike boswegbreek met die basiese, maar tog alles wat jy nodig het. Die ideale plek as jy net wil afskakel van alles af. Santa is onmiddellik beskikbaar om te help indien sy benodig word. Selfoonopvangs is baie swak, maar so 50 m met die paadjie op het jy wel opvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Net 'n lekker lang naweek wegbreek, was baie lekker. Was baie lekker, ons sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Lieflike bos wegbreek. Lekker primitiewe bos wegbreek. Kinders het dit geniet. Aand 4 het ons vuurvliegies gesien. 'n Eerste vir die kinders.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Santa
Up The Creek
Die vuurvliegies by die rivier is so betowerend. Bly Up The Creek kon vir julle kinders daardie ervaring bied. Dankie dat julle sulke positiewe gaste was.

Elsje S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n belewenis. Mooiste dorpie met die mooiste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rewind back to the basics, enjoy quality time together. It was exactly what we expected and what we needed. Total disconnect from the world. Never met a host as passionate as Santa, lovely town and brilliant people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santa
Up The Creek
Thanks for the nice feedback on your stay at Up The Creek. When you need to charge batteries, always welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Santa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Farm, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NTNlNjI2LTFiOWMtNGVlNC1hMGZjLWVhZTM3YmUxZWM5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Vergenoeg Farm Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.581197892838 26.408663648024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang