Up The Hill Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Up The Hill Gastehuis is in Kestell, Vrystaat, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die gastehuis bied 5 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met satellietkanale, tesame met gratis WiFi-geriewe. Elke kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe.
Buite beskik die eiendom oor 'n boma en braai-area met meer buitesitplek wat oor die pragtige tuin en heuwels uitkyk.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat
- Gaste dink Up The Hill Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang