Upmarket CSF Apartment
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upmarket CSF Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Kaap St. Francisbaai. Dit is 'n ideaal vir 'n klein gesin wat die area wil verken.
Hierdie woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel. Die sitarea het 2 rusbanke vir kinders en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak op 'n houtdek met sitplek en braaigeriewe oop. Die verblyf het 'n sonkragstelsel vir beurtkrag en is naby die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang