Upmarket CSF Apartment
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upmarket CSF Apartment is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Kaap St Francisbaai geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n klein gesin wat die area wil verken.
Hierdie woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag, aangesien dit 'n slaapkamer en 'n badkamer het. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei die etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het 2 kinderbanke en 'n slim-TV. Komplementêre WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is 'n bedekte houtdek met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Tydens beurtkrag word hierdie woonstel gerugsteun deur 'n volle sonkragstelsel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 minute vanaf die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 De Jonge Thomas, Cape St Francis Bay, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang