Upper Deck - Knysna Heads
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Upper Deck - Knysna Heads is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in The Heads, Knysna. Met asemrowende uitsigte oor die Knysna-lagune en die Indiese Oseaan, is hierdie eiendom ideaal geleë om die natuurlike skoonheid van die omgewing te verken.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en saam maaltye te geniet, en daar is ook 'n knus kaggel. 'n Bykomende TV-sitkamer is beskikbaar, en gratis WiFi word regdeur die eiendom voorsien.
Die leefarea lei na 'n ruim dek met buitesitplek en braaigeriewe, waar gaste panoramiese uitsigte oor die Knysna-lagune, die majestueuse Outeniqua-berge en die Indiese Oseaan kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Horizon Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang