Upper Deck 11
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van die Port St Francis-landgoed. Hierdie woonstel is langs die waterkant geleë, met lieflike uitsigte oor die Port St Francis Marina.
Die woonstel is ideaal vir klein gesinne, vriende of paartjies en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort, oorgenoeg klerekasspasie en 'n privaat balkon wat op die marina uitkyk. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die ligging bied toegang tot die landgoed se privaat strand, en daar is restaurante binne stapafstand vanaf die woonstel. Doendinge in die area sluit visvang, sonsondergang-kanaalvaarte en perdry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Upper Deck 11 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alikreukel Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang