Successfully reported
+14

Upper Room @ The Gallery

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljee-eenheid sentraal geleë in die noordelike voorstede van Dan Pienaar naby Mediclinic, kruidenierswinkels en verskeie skole. Hierdie eenheid beslaan die boonste vlak van die lieflike Kotzé Kunsgalery en sluit 'n aparte ingang in.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n dubbelbed en gemaklike enkelstoele. 'n Groot stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Van die slaapkamerarea af lei 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n spieëltafel met 'n spieël en 'n haardroër in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eenheid is uitstekend.
Okt 2025
Mark V
5.0
Well appointed and homely. Comfortable, clean and perfectly situated for my needs. Communication about how to get in was clear and accu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Coenie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Waarde vir geld. Ja, was 100%. Alles was skoon en netjies.
Aug 2025
Johan E
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek! Baie lekker plekkie, alles wat jy nodig het, goeie spasie om te werk. Sal beslis weer daar bly.
Jun 2025
Hendrik V
5.0
Mens voel lekker tuis. Netjiese en ruim akkommodasie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Upper Room @ The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang