Successfully reported

Upper Room

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henning O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Naweek uit die boonste rakke, totale rustige besoekie. Die son skyn deurgaans in 'n mooi woonstel met soveel aandag aan detail, spesiale treats, volledig toegerus, great kreatiewe dekor, langs wonderlike staproete langs die rivier, besondere berg aansig. 100% waarde vir geld. Rustige naweek met spot-on verwysings na besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie S
1 nag
5.0
Mei 2025

Lieflike plekkie, 5 ster gehalte en vriendelikheid. Ek sal Upper Room sterk aanbeveel. Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Dit is pragtig en stylvol. Wikus se gasvryheid en vriendelikheid is uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Wonderlik en fantasties. Die plek was baie netjies ingerig en veilig, en die eienaar is 'n baie gasvrye en vriendelike persoon met 'n goeie gesindheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Hallo Gerald, baie dankie vir die mooi resensie, jy is enige tyd weer welkom by ons! Groete: Wikus

Annalize G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Skoon! Lekker braai! Wonderlike stoepie met uitsig! Veilig! Wat 'n wonderlike, skoon en heerlike plekkie! Alles was perfek, gerieflik naby aan alles, maar ideale verblyf op rand van dorp om die gevoel van 'stilte', landelikheid en ontspanning te gee. Ek sal dit sterk aanbeveel! En al die gratis verversings, vrugte en snackies was 'n verrassing. Baie, baie dankie aan Wikus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Jislaaik Annalize, wat ‘n mooi en lekker resensie! Baie dankie daarvoor, jy is enige tyd welkom terug! Groete, Wikus

Jacqeline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tuiste weg van jou huis. Vriendelike gasheer. Baie netjies, skoon en veilig. Klem op fyner detail was 'n bonus. Sal weer besoek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lovely place with high spec finishes. An exceptional flat with high spec finishes. It contains everything you may need during your stay. A friendly and helpful host. Great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Baie heerlik gekuier. Fantasties lekker gebraai en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassandra N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was een vir die boeke. Netjiese en 'n skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, home away from home. It was amazing. Everything you could possibly need was available and catered for. From electric blanket, fresh fruit, complimentary drinks in fridge, airfryer, balcony with a view and comfortable seating overlooking the beautiful mountains, indoor braai facility with wood and I could just go on and on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Upper Room
Hi Belinda, thanks a lot for this awesome review! You are always welcome back again!

Alia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. The place is amazing and equipped with everything needed for a nice getaway, and the host was always checking up. We could reach him when needed. Definitely going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Skurweberg Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8a3c1485d56885e4d725e698bad0d38ce07020d601b30f369b0d898b78ea5ef2478a69e74a0764f5ba093a394e7b43d3de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 44 Skurweberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.35978155565 19.301922982803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang