Successfully reported
+22

Upsala 1 @ Sunnymeade Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 629 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Upsala 1 @ Sunnymeade Guest House bied lieflike selfsorgverblyf in Heuwelkruin, Knysna en kyk uit oor die asemrowende Knysna-strandmeer. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie woonstel is op dieselfde perseel as apart gehuurde vakansiewoonstelle geleë en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het hul eie patio buite met gemaklike buitemeubels wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se ruim tuin en uitnodigende swembad om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 629
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 629
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 629
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36aceea1f69c4420926fdccd2be4235a8e6c17005afc40b41883e7fde3ca095250a51578201d9cffbd8db0be6b1ac92424e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 629 per nag (plek vir 4) 8 Syringa Street Heuwelkruin 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03185 23.038593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang