Upsala 1 @ Sunnymeade Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 629 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upsala 1 @ Sunnymeade Guest House bied lieflike selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer in Heuwelkruin, Knysna. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Die verblyf is op dieselfde perseel as ander eenhede wat apart verhuur word en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die eerste badkamer het 'n bad en stort terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien en dit lei na die etenstafel. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met meubels, asook 'n tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Syringa Street, Heuwelkruin, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang