Urban Bliss
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Urban Bliss is sentraal geleë in die stad Bloemfontein en bied bekostigbare oornagverblyf. Die gastehuis bied gerieflike toegang tot hoofweë, winkelsentrums en restaurante.
Die gaste-eenheid is stylvol ingerig en het 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer beide 'n bad en 'n stort het.
Die klein kombuisie in die eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied 'n TV en gemaklike sitplek. Veilige parkering word voorsien.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Bloemfontein Gholfklub, Loch Logan Waterfront en Boyden Sterrewag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Katia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Urban Bliss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang