Urban Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Manitoba Drive, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Oasis is 'n bekoorlike huis in die hartjie van Pretoria en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat spog met 'n uitgestrekte 800 vierkante meter. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, toilet en wasbak vasgemaak is.
Die kombuis is oopplan na die ruim leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n kaggel, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke in. Hierdie area maak oop op 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n etenstafel, 'n yskassie en 'n ingeboude kaggel.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis beskik ook oor sonkrag en 'n swembad met dagstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Leroux Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 286 Manitoba Drive, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 286 Manitoba Drive, Faerieglen, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang