Successfully reported

Urban Oasis Aparthotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Glenita K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Location is perfect. Very relaxing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Skoon, amazing diens, veilig. Puik diens ontvang toe ons aangekom het. Baie skoon binne. Veilige parkering. Beste Mojito's by die bar wat ek nog ooit gehad het. Die oorslaap was regtig uit die boonste rakke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

One of the best stays. It was the best, friendly staff. I will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker gebly, goeie ligging en het voldoen aan al ons behoeftes. Ons kamer was netjies en het voldoen aan al ons behoeftes. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis die hotel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Good. The stay was good. The food we ordered from their menu was amazing and really good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhart
Urban Oasis Aparthotel
Hi Johannes, thanks for the review, much appreciated. We are glad we could make you feel at home and hope you will consider us again when you are visiting our city.

Virgil M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Exceptional service; wonderful stay. I had an absolutely wonderful stay at Urban Oasis Aparthotel this past weekend. The staff were exceptional—warm, friendly, and always ready to help. My room was top-notch, perfectly equipped for self-catering, offering both comfort and convenience. I initially just needed a place to rest after attending a conference, but my experience exceeded all expectations. I couldn’t have asked for more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhart
Urban Oasis Aparthotel
Hi Virgil, and thanks so much for the wonderful and detailed feedback; you have made our day! We hope to welcome you back on your future travels. Keep well.

Carel D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Lekker, ek sal beslis weer daar bly. Dankie overall! Urban Oasis Aparthotel is uniek en baie interessant. Kamers is baie goed. Modern, mooi, stylvol! Dit is basies in middestad so die (scenery) om Urban Oasis is nie noodwendig (Kaap Mooi) nie, maar dit maak op met die res van die ondervinding. Ons het Sondag aand in die hotel en die kos was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhart
Urban Oasis Aparthotel
Hi Carel, thanks for your support and your feedback. We are glad we could make your stay a memorable one and hope you will be back soon.

Alrich J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Lovely place to stay! The staff was so friendly and everything was very satisfactory. We just stayed on the top floor and the music from the bar area was really annoying during the day, but luckily they turn it off from 20:00. Otherwise, we had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Modern and centrally located in Cape Town. The unit was very spacious, modern and clean. The staff were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Goeie verblyf naby die Waterfront. Oulike plek. Netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 319
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 319
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 319
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Plein Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2047cd84087785954d8cb23dd908fd2721226460bb758b9635a93663e49a0addd8c12561aab0bb2345e92b7ca711633a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 319 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 91 Plein Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.926601353431 18.420857387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang