Urban Oasis Apartments @ Freedom Plaza 2 Bedroom
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Vanaf R2 467 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ Freedom Plaza 2 Bedroom bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Windhoek. Ideaal geleë naby restaurante, besigheidsgeriewe, museums, winkelsentrums en ander besienswaardighede.
Die woonstelle beskik oor 2 slaapkamers, elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed, wat 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv.
Gaste kan gratis veilige parkeerplek geniet en is welkom om die restaurant op die perseel met 'n kroeg te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rev Michael Scott Street, Windhoek, Namibia, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang