Urban Oasis Apartments @ Hidas 1 Bedroom
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 369 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ Hidas 1 Bedroom is 'n knus selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Windhoek, Namibië. Hierdie woonstel is binne maklike bereik van klubs, restaurante en kroeë, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, solo-verkenners of gaste wat 'n sentrale ligging soek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n broodrooster, 'n stoof, 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Maak gebruik van die komplimentêre WiFi, geniet 'n ete by een van die nabygeleë restaurante, of geniet die gewoel van die omliggende dorp. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343 Sam Nujoma Drive, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang