Urban Oasis Apartments @ The Bolton 1 Bedroom Apartments
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 029 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Apartments @ The Bolton 1 Bedroom Apartments bied selfsorgwoonstelle en is in Rosebank, Johannesburg geleë. Die kompleks is gerieflik naby verskeie geriewe in die area geleë en is net 25 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Urban Oasis Apartments @ The Bolton 1 Bedroom Apartments bestaan uit eenslaapkamerwoonstelle wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 'n badkamer, 'n kombuis wat toegerus is met basiese toebehore om te kook, en 'n oopplan-leefarea. Elke woonstel sluit ook gratis WiFi, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met Netflix- en Showmax-toepassings in.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en wasgoeddienste. Konferensielokale is beskikbaar om te huur vir afgevaardigdes, en veilige parkeerplek word voorsien vir voertuie binne die kompleks.
Die gebou is gerieflik geleë binne 350 m vanaf Rosebank Mall, restaurante, Netcare Rosebank Hospitaal en ander geriewe in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang