Successfully reported
+7

Urban Oasis Apartments @ The Bolton 1 Bedroom Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 029 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Oasis Apartments @ The Bolton 1 Bedroom Apartments bied verblyf in selfsorgwoonstelle in Rosebank, Johannesburg. Die kompleks is naby verskeie geriewe in die area geleë en is net 25 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in eenslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Elke woonstel beskik oor 'n badkamer, 'n kombuis wat met basiese toebehore toegerus is en 'n oopplan-leefarea. Elke woonstel sluit ook gratis WiFi, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met Netflix- en Showmax-apps in.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en wasgoeddienste. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar om te huur en veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Die gebou is minder as 350 m vanaf Rosebank Mall, restaurante, Netcare Rosebank Hospitaal en ander geriewe in die area geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Urban Oasis Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 029
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 029
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 029
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sturdee Avenue, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78fa4d83bb662248c1da996da1d6b4e73d5f0858cf02eb084151815b54c45591f816babea055366ea175278d1a9420fe1033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 029 per nag (plek vir 2) 2 Sturdee Avenue Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.148773 28.039677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang