Successfully reported

Urban Oasis at Four Seasons

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Nita V
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Beautiful uitsig oor Tafelberg! Fantasties gebly! Streng sekuriteit in blok en 'n geallokeerde onderdak parkeerplek, wat 'n groot pluspunt is in Kaapstad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulus J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Besienswaardighede is binne stapafstand. Sekuriteit was topklas. Ek het die gimnasium gebruik weens gure weersomstandighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal gerus weer gebruik maak van die eenheid. Puik eenheid. Goeie ligging. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ruim, netjies, skoon. Ruim leefarea met pragtige uitsigte oor Tafelberg en die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties en lekker. Goeie diens van sekuriteit tot skoonmakers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Simple and clean and good location. Organised and sufficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. Fantastic inside and outside. Enjoy the stay, lots of activities to do outside, like swimming, going to pubs and having fun. Thanks, it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Great views, great location to move in and around the CBD. Had a very pleasant stay, just wish the key collection and parking garage were all under one roof. The microwave needs a deep clean, and the mattress is on the soft side or might be worn out. Everything else was well kept and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Heerlik en rustig. Ons het heerlik gebly by die Four Seasons. Veilige parkering was 'n bonus. Mooi uitsig en baie skoon woonstel. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 133

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Buitenkant Street, Zonnebloem, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf640d1f3a38bde7c02baae0a4d84920a37cf7e5c985d3c68fc9828e2a84beb356f7844d04dc72b023f8a599ba08eb02141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2) 54 5 1 4 47 Buitenkant Street Zonnebloem 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.928855811363 18.422303851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang