Successfully reported

Urban Oasis at The Square

Selfsorg
Square 2-Slaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 7 van hierdie woonstelle wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die groottes, afwerkings en meubels stem baie ooreen en besprekings sal op grond van beskikbaarheid toegeken word. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die 'n en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Ander geriewe sluit gratis onbeperkte WiFi en slim-TV's met Netflix in. 'n Strykysterster, strykplanke, haardroërs en droograkke kan voorsien word. Sommige van die rusbanke is slaapbanke en kan slaapplek aan 'n derde gas bied. 'n Veilige parkeerplek is vir elke woonstel in die gebou aan die oorkant van die pad beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3790cb280bbefb218768afac952367213fb636a215cdc8e3ee0401ebf7857effae360e98148114117b45bd40a8226a0fce58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 50 Buitenkant Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.928449417664 18.421144215136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang