Urban Oasis at The Square
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 365 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis at the Square is in die stad Kaapstad geleë, net 1 km vanaf Langstraat en 250 meter vanaf die Parlement. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid winkels, museums, kafees, kroeë en restaurante binne stapafstand.
Gerieflike selfsorgverblyf word aangebied in 7 woonstelle, 'n keuse van ateljees en 1 slaapkamer eenhede. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Gratis onbeperkte Wi-Fi word voorsien, asook slim-TV's met Netflix vooraf gelaai. Die foto's in hierdie lys is 'n samestelling van al 7 eenhede, besprekings word volgens beskikbaarheid toegeken.
The Square woonstelgebou bied 'n swembad op die dak en 'n fiksheidsentrum wat gaste welkom is om te gebruik. Gaste het toegang tot 'n veilige parkeerplek in die gebou oorkant die pad.
Besienswaardighede in die omgewing sluit The Company's Garden, V&A Waterfront en Tafelberg in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhart Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 133
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Urban Oasis at The Square het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang