Successfully reported
+9

Urban Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Urban Oasis is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel in Lynwood Glen, 'n bekoorlike voorstad van Pretoria. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van openbare vervoer en winkelsentrums.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en sitkamer. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en ketel. Boonop het die eenheid 'n gemaklike rusbank, 'n TV met volledige DStv en 'n ontbyttoonbank met 'n kroegstoeltjie.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom werk buite die netwerk deur 'n kombinasie van batterye en sonpanele te gebruik, om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gideon D
5.0
Baie vriendelike en goeie gasheer en gasvrou. Baie lekker en veilige plek met onderdak parkering vir my motor. Kleinerige kamer, maar voldoende met pl...
Sien meer
Aug 2025
Lizette P
5.0
Voel tuis met die intrap! Ons het baie lekker gebly, en die diens was puik! Baie veilige omgewing, baie skoon en netjies. Sal aan enige iemand aanbeve...
Sien meer
Apr 2025
Wyndom H
Saam met lewensmaat
5.0
A happy stay in lovely surroundings. We had a very comfortable and enjoyable stay and it was a pleasure to have such friendly and helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ame M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Peaceful, clean, calm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Mimi R
5.0
Safe, clean, spacious, comfortable. I was surprised by the lovely welcome I received and also the fact that I could invite my family ov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Urban Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Elveram Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881bcc4c4f82664814af2ee24844635d7b2c0f047bebd96dc3d6b19ae8b1fdd32f75ab30ba835116b6794d72defc0bbc50e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 66 Elveram Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.77290690077 28.277916190807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang